Welcome


Hi, my name is Chané Valentine. I am spontaneous, classy, witty, driven and passionate.

Nice to meet you.

I am a music lover and that is why I do what I do. I wish to win a Grammy award one day and walk on the red carpet in L.A. In my mind, I would like to be a successful business women one day, happily married with children if that is God’s will and a lot of animals. I am a caring and loving person who is so passionate about the well being of animals. I wish to inspire and motivate as many people as I can, to follow their dream and to never give up.

Hard work always pays off. It’s not about me and my talents, but about what I do with the talents God has granted me with.

All my love

CV SIGNATURE-01


Hi, my naam is Chané Valentine. Ek is spontaan, “classy”, het ‘n skerp sin vir humor, is gedrewe en passievol.

Dis lekker om jou te ontmoet.

Ek is ‘n groot musiek liefhebber and dis hoekom ek doen wat ek doen. My droom is om eendag ‘n “Grammy” toekening te ontvang en op die rooi tapyt te loop in L.A. Ek sal graag ‘n baie suksesvolle besigheids vrou wil word, gelukkig getroud wees eendag met kinders indien dit die Here se wil is asook ‘n klomp diere wil hê. Ek is ‘n saggeaarde en liefdevolle mens en is passievol oor diere en hulle welstand. My wens is om mense te inspireer en te motiveer, om hul drome na te streef en om nooit op te gee nie.

Harde werk word altyd beloon. Dit gaan nie oor my en my talente nie, maar oor wat ek doen met die talente waarmee God my geseën het.

Al my liefde

CV SIGNATURE-01



“Die Verkiesing”

written by Johan Oberholzer and produced by Vaughn Gardiner – Muse Productions

geskryf deur Johan Oberholzer en verwerk deur Vaughn Gardiner – Muse Productions

Now also available on:

Nou ook beskikbaar op:

itunes2.2google-play

“My hart is by die huis”

written by Rudi Claase

geskryf deur Rudi Claase

For more videos, subscribe to Chané Valentine’s YOUTUBE channel

Vir meer videos, sluit aan by Chané Valentine se YOUTUBE kanaal

Follow-me-youtube

Music

Social



Twitter

Monday, July 30th, 2018 at 5:47am
... skakel vanaand in om 19:30 op @SABC_2 ... 😱 @KLIPHARD_SABC2 kom kuier by my en ons gesels lekker oor my liefde… https://t.co/a4rq6rOTs8

Instagram

November 18, 2018
  • 263
  • 4
November 17, 2018
  • 217
  • 4
November 17, 2018
  • 118
  • 0
November 16, 2018
  • 253
  • 1
November 13, 2018
  • 341
  • 9
November 12, 2018
  • 176
  • 0

Facebook

Chané Valentine
Chané Valentine is feeling excited.Sunday, November 18th, 2018 at 10:08am
Ahhhhhh julle, ek voel sommer baie trots om hierdie video met julle te kan deel 😱🎥 baie geluk julle 🙌🏼

Baie dankie Tussen Sterre dat ek en Juan deel kon wees van hierdie video ... 😃💃🏻

The Marketing Zoo
Irene-Louise Van Wyk
Heidi
Vincent Gordon
Jan-Mattys van Lill
Stephantasties

#runawaybride 😂

https://youtu.be/eUDIU0B2POg
Chané Valentine
Tussen Sterre - Jonk In Afrikaans (Official Video)
Music Video by Tussen Sterre performing "Jonk In Afrikaans" Kry "Jonk In Afrikaans" hier - https://itunes.apple.com/za/album/jonk-in-afrikaans-single/1439963...
youtube.com
Chané Valentine
Chané Valentine added 2 new photos — feeling energized at Kyalami Grand Prix Circuit.Saturday, November 17th, 2018 at 12:09pm
Such a thrilling experience 😱🏍💨🧢💙 🏁thank you my love 💙
Chané Valentine
Chané Valentine is feeling fabulous.Saturday, November 17th, 2018 at 9:57am
Baie dankie aan Basic Essentials vir my pragtige uitrusting ... 👡👗👜

Gaan aanlyn en plaas jou bestelling: https://basicessential.co.za 💻
Chané Valentine
Chané Valentine added 5 new photos — at US Embassy South Africa.Friday, November 16th, 2018 at 4:22pm
Vandag het ons die “TOEKOMS VONK” se 2de besoek aan die Amerikaanse Ambassade om nog ‘n versoekskrif te oorhandig, bygewoon 🙏🏼

Hier het ek vir Steve vertel van toe ek op 11 jarige ouderdom ‘n gas was op “DIS HOE DIT IS - MET STEVE HOFMEYR” en toe sy woorde was: “Dames en Here, ons gaan nog baie van hierdie girl hoor” 😂😱💃🏻😃 #legende

Baie dankie aan “TOEKOMS VONK”, Steve Hofmeyr en Mosiuoa Lekota vir alles wat julle doen vir die mense van Suid-Afrika ... baie dankie dat julle opstaan teen moord, geweld en onregverdigheid in ons land ... ek salueer julle 🙏🏼🙌🏼 🇿🇦

Fans



I realise today, that I wouldn’t be anywhere without my amazing fans. THANK YOU so much, for always believing in me and supporting me. You are the most important people in this industry. Please write to me, I will always respond.

Your Name (required):

Your Email (required):

Your Message

Sponsors



STYLED BY RIAAN
STYLED BY RIAANHairstylist
Riaan van Wyngaardt
072 268 7783
HONEY
HONEYFashion Jewelry and Accessories
Hannatjie Schafer
081 401 8944
KYNA CONSILI
KYNA CONSILIFashion Stylist
Tarien Cronje
012 654 0459 / 076 795 8800
BEAUTY WITH INN
BEAUTY WITH INNBeautician
Martie Oosthuizen
082 440 6102

FLAWLESS NAILS
FLAWLESS NAILSNailart
Yolanda Honiball
082 723 4850

THE DENTAL SPA
THE DENTAL SPAAesthetic and implant dentistry
Dr. Walter Reynecke
012 997 0171

PERI PERI CREATIVE
PERI PERI CREATIVEGraphic Design | Website Development | Online Marketing | Search Engine Optimization
Francois & Marileen
072 387 9147

FOUCHÉ MOTORS VEREENIGING
FOUCHÉ MOTORS VEREENIGINGThe house of sports and prestigious cars
Leon Jackson
016 422 2786

LIFE DESIGNS
LIFE DESIGNSPrint and Signage
0861 10 66 77

Charity



“Angels are real, some of them even have fur.”

Animals are my best friends. Unconditional love and affection is what they have to give and we, as people, can learn so much from them. I will always strive to do my absolute best in helping animals and supporting the causes for animal welfare, which are very close to my heart. My dream is to open a “non killing”, animal shelter and rehabilitation centre, where all homeless, orphaned or injured animals are welcome and will receive all the “tlc” they need.

ContactMe



Manager:

+27 (0) 72 460 4183

Booking Agent:

+27 (0) 72 460 4183

Public Relations:

Lydia Winchester

lydiaw@mweb.co.za

0825548453

Your Name (required)

Your Email (required)

Subject

Your Message